×

Post

Shomizi With them Jobs
2 months
Normal Post::

#Vacancies

Besigheid in Centurion benodig 'n verkoopsbeampte

Centurion

Besigheid in Centurion benodig 'n verkoopsbeampte en administrateur. Ervaring is nie 'n voorvereiste nie, maar matriek en rekenaarvaardigheid (epos, MS Word en Excel) is noodsaaklik. Kandidate moet vinnig kan leer enaanpas in 'n besigheids omgewing. Stuur jou CV aan info@pretoriamovers.co.za Salaris is tussen R5,000 en R7,000 afhangende van ervaring. Werksure is Maandae tot Vrydae, en op Saterdae kan die kantoor foon tuis beantwoord word.
Shomizi With them Jobs

Comments